LANDBOU
18 ha per grootvee-eenheid , daarom lyk die veld nog besonder goed ,” sê Dries , wat glo dat hy met sy boerdery getroud is .
Op die vraag oor wat hom en Marti hier op Rendezvous laat bly , sê hy onomwonde : “ Dit is lekker hier . En die wêreld is mooi , al mag dit vir ander nie so lyk nie . Die boerdery is soms moeilik , ons sukkel met arbeid – almal soek werk , maar min wil werk en ‘ n mens moet dus maar oral bystaan .”
4 . Die gras en bossies staan tans welig en bied baie kos vir die skape .
34 MARKtoe ! Junie 2023