As die leier in landbouversekering vir die afgelope 100 jaar ondersteun Santam boere nie net
wanneer dinge skeefloop nie, maar ook wanneer dit goed gaan. Ons bied daarom met trots die
Jongboer van die Jaar-kompetisie saam met Agri Wes-Kaap aan. Dis vir ons ’n groot voorreg om
te sien hoe boere soos Johann de Wet van die De Wetshof-landgoed in Robertson die vrugte van
hulle harde werk pluk. Baie geluk, Johann. Santam. Regte, egte versekering.
Praat met jou makelaar om meer uit
te vind oor Santam Landbou se unieke
versekeringsoplossings vir moderne boere.
Santam is ’n gemagtigde finansiële-diensverskaffer (lisensienommer 3416).
Ons klink ’n glasie op Johann de Wet,
Agri Wes-Kaap Santam Landbou Jongboer
van die Jaar 2018.