Is die uitbreiding van jou
boerdery
onderneming volgende?
Kom ons praat agribesigheid.
Ons agribesigheid span is nie alleen bankiers nie, maar inderdaad kenners van
hierdie dinamiese sektor. Ons bied toegang tot bedryfskapitaal, asook die
buigsaamheid wat jy nodig het om jou besigheid te bestuur. Dit is hoekom meer
besighede Standard Bank as enige ander bank in Suid-Afrika kies.
Vir meer inligting, besoek www.standardbank.co.za/business
Gemagtigde finansiëledienste- en geregistreerde kredietverskaffer (NCRCP15). Die Standard Bank van Suid-Afrika Beperk (Regnr.1962/000738/06).
Voluit Vorentoe is ‘n handelsmerk van Die Standard Bank van Suid-Afrika Beperk. SBSA GMSA-824 01/18