8.
Ons het lesers gevra om hul mooiste, snaaksste,
unieke plaasfoto’s in te stuur en ons is oorweldig met
inskrywings. Van ons gunstelinge is na Facebook
gepos vir julle stemme en hieronder is die top-
inskrywings:
1. Anne-Marie van der Merwe (wenner)
2. Rita van Zyl
3. Alicia Malan
4. Annalize Basson
5. Ilze Dalton Esterhuyse
6. Karen van der Merwe
7. Anelize van Zyl
8. Anelize van Zyl
9. Ammi Britz
10. Elrina Crafford
11. AJ La Grange
12. Bonita Koch
13. Warnich
14. Anna Visagie
15. Jo-Anne Fourie
16. Elrina Crafford
7.
Die maand se wenner, wen ’n R350
Agrimark-geskenkbewys.
14.
Volgende maand plaas ons weer foto’s, so hou seblief
aan om julle foto’s in te stuur na [email protected]
10.
16.
15.
MARKtoe! Julie 2017 49