MARKtoe! JULY 2017 | Page 46

Handigas

Warmte waarop jy kan staatmaak

Handigas

Maak staat op Afrox Handigas om jou familie warm te hou, want ons“ Afrox Red Seal of Safety” is jou waarborg dat ons silinders 100 % vol en 100 % veilig is. Dring aan op die“ Afrox Red Seal of Safety” en wees verseker van warmte waarop jy kan staatmaak.
Beskikbaar by jou naaste Agrimark tak www. afrox. com