MARKtoe! Julie 2024 - Uitgawe 117 | Page 58

• Eerste plek : Biltongkoei-koning – Willem Schols , Barleda Boerdery , Vryburgdistrik in Noordwes , met ’ n Brangus-bees .
• Tweede plek : Biltongkoei-koning – Thys van Rooyen , VR Voerkraal , Kurumandistrik in die Noord-Kaap , met ’ n Beefmaster-bees .
• Derde plek : Biltongkoei-koning – Willie de Jager , Valley Venture-stoetery , Vryburg-distrik in Noordwes , met ’ n Santa Gertrudis-bees .
• A-graad-karkasse : Kampioen , Reserwekampioen en Tweede Reserwe- kampioen – Thys van Rooyen , VR Voerkraal , Kuruman-distrik in die Noord- Kaap , met Beefmaster-beeste .
PERSVERKLARING
Riaan Kruger en Ronell Marais van Agrimark , Giel Swiegers van Kuruman Landboudienste , en Gerhard Linde van KLK Landbou Beperk .

“ Geelvet-biltong is baie gewild in Suid-Afrika en bykans 85 % van die beeste wat ons slag , se vleis gaan na Wes-Kaapse verwerkers ,” vertel Rianes de Klerk , eienaar van Excelsior Abattoir .

“ Ons slag gemiddeld 500 beeste per week waarna die karkasse aan biltongverwerkers verkoop word .

Deur aan die kompetisie deel te neem , kry produsente die geleentheid om hul oorloopbeeste te verkoop en terselfdertyd in te skryf vir ‘ n kompetisie met aanloklike pryse . Hierdie beeste is gewoonlik taamlik vet , veral omdat hulle op natuurlike weiding in die veld loop en nie eintlik gevoer word nie .”

Wenners in die Excelsior Abattoir se biltong-karkaskompetisie 2024 is :

• Eerste plek : Biltongkoei-koning – Willem Schols , Barleda Boerdery , Vryburgdistrik in Noordwes , met ’ n Brangus-bees .

• Tweede plek : Biltongkoei-koning – Thys van Rooyen , VR Voerkraal , Kurumandistrik in die Noord-Kaap , met ’ n Beefmaster-bees .

• Derde plek : Biltongkoei-koning – Willie de Jager , Valley Venture-stoetery , Vryburg-distrik in Noordwes , met ’ n Santa Gertrudis-bees .

• A-graad-karkasse : Kampioen , Reserwekampioen en Tweede Reserwe- kampioen – Thys van Rooyen , VR Voerkraal , Kuruman-distrik in die Noord- Kaap , met Beefmaster-beeste .

58 MARKtoe ! Julie 2024