MARKtoe! Julie 2022 Uitgawe 95 | Page 33

2 .
Cedarberg Timbers is ’ n vervaardiger en verskaffer van kwaliteitsprodukte van denne- en merantihout wat spesialiseer in deure en ’ n groot verskeidenheid lyswerke .
CBT is ’ n trotse verskaffer van houtprodukte aan Kaap Agri en Agrimark in die Wes-Kaap en Noord-Kaap .
Vir enige navrae kontak ons gerus by 027-482 2177 .
www . cedarbergtimbers . co . za