MARKtoe! Julie 2022 Uitgawe 95 | Page 27

3 . 4 .

Baie geluk aan Ian Cunningham , Wes-Kaapse Jongboer van die Jaar 2022 . Van almal onder die geel sambreel .

Santam Landbou staan bankvas agter suksesvolle boere . Ons verstaan hoe belangrik ’ n boer se bates vir sy plaas is , daarom bied ons oes- en bateversekering onder een sambreel . Santam . Regte , egte versekering .
Praat met jou makelaar om meer uit te vind oor Santam Landbou se unieke versekeringsoplossings wat spesifiek vir die moderne boer ontwerp is .
Santam is ’ n gemagtigde verskaffer van finansiële dienste ( VFD 3416 ), ’ n gelisensieerde nie-lewensversekeraar en beheermaatskappy van sy groepmaatskappye .