MARKtoe! Julie 2022 Uitgawe 95 | Page 21

LANDBOU
6 .
5 .
1 . Dorings beskerm die plante se groeipunte . 2 . Jackye vervaardig ook haar eie produkte ( soos blatjang ) en haar gesin weet indien sy voor die stoof staan en hulle nooi om te kom proe , is dit sulke tyd . 3 . Sny die draakvrugte oop en hulle is amper te mooi om te eet . 4 . Hierdie hele vallei het oorspronklik aan Mister Bean behoort . Missus Bean het met sitrus geboer en was die eerste persoon in die omgewing wat die vrugte uitgevoer het . 5 . Soms vind jy rankplante van dieselfde kultivar wat vrugte van anderse kleure voortbring . 6 . Op die oog af lyk die plante miskien nie te waffers nie , maar wag totdat die vrugte oopgesny word .