MARKtoe! Februarie 2026 - Uitgawe 134 | Page 92

KIEKIES
KIEKIES
Ons het lesers gevra om hul mooiste, snaaksste, en mees unieke plaasfoto’ s in te stuur en ons is oorweldig met inskrywings. Van ons gunstelinge is op Facebook geplaas vir julle stemme en hieronder is die top-inskrywings:
1. 2. 3. 4. 5. 6. 7. 8. 9. 10. 11. 12. 13. 14. 15. 16.
Nicolaas van Rensburg( WENNER) Sonja Calitz Werner Lubbe Janus Steenkamp Hein Prins Pauline Lume Daisy Kokkie Anjó Zondagh Mari Marais Lenie Boetzkes Gerda Swart Daisy Kokkie Daisy Kokkie Alta Groenewald Tersia Jacobs Lenie Boetzkes
1.
Dié maand se wenner ontvang’ n Kaufmann X Afri Canvas sagte koelsak vir 24 blikkies, ter waarde van R599! Volgende maand plaas ons weer foto’ s, so hou‘ seblief aan om julle foto’ s na foto @ marktoe. co. za te stuur.
2.
10.
3.
92 MARKtoe! Februarie 2026