6 56
Uitgewer: Meta Publishing( Pty) Ltd.
Redakteur: Griet du Plessis griet @ marktoe. co. za
Advertensies: advertise @ marktoe. co. za
Administrasie: Judy-Anne Gone
Ontwerp: Xseeds: Sonja van Huyssteen, Taryn Simpson, Robynne Lewis www. xseeds. co. za
Skrywer: Danie Keet en Griet du Plessis
Fotografie: Mia Truter en verskaf
Krigestraat 20, Stellenbosch, 7600 T: 021 882 8591
Kopiereg MARKtoe! Februarie 2026 uitgawe. Alle artikels, foto’ s en inligting hierin bevat, behoort aan Meta Publishing( Pty) Ltd., en mag nie sonder toestemming herdruk of gebruik word nie.
Die opinies wat uitgespreek word in hierdie publikasie is die van die skrywer en is in geen verband die offisiële opinie van Meta Publishing( Pty) Ltd. of van die handelsmerk " MARKtoe! vir jou eie stukkie plaas” nie.
Lees MARKtoe! aanlyn by www. marktoe. co. za
Printed by
A division of Novus Holdings
Inhoudsopgawe
6
56
Noordwes staan sterk – Produsente skep waarde met vee, veld en visie Noordwes, die Texas van Suid-Afrika, is’ n wêreld van uitgestrekte vlaktes, beesboerdery en besondere Kalahariskoonheid. Van Hartswater tot Stella en Ganyesa – hierdie streek vertel’ n verhaal van goeie reën, groen gras en boere wat met hoop en dankbaarheid’ n nuwe seisoen aanpak.
Agrimark Vryburg – veerkrag verseker voorspoed Besigheid doen in Noordwes vra moed, deursettingsvermoë en’ n sterk gemeenskapsgees. By Agrimark Vryburg word uitdagings daagliks met vasberadenheid aangepak – net soos die boere wat hier leef en werk.
Skryf aan ons.
Stuur julle briewe per e-pos of faks. E-pos: redaksie @ marktoe. co. za Pos: MARKtoe!, Krigestraat 20, Stellenbosch, 7600 T: 021 882 8591 | F: 086 511 3425
MARKtoe! Februarie 2026 3