MARKtoe! FEB. 2017 | Page 42

Water is lewe .

Italiaanse pompvervaardiger , Speroni , is sedert 1955 op die voorpunt van tegnologie en navorsing . Vandag word Speroni gereken as een van die wêreldleiers in die vervaardiging van waterpompe . Hierdie hoë kwaliteit reeks , met ‘ n toonaangewende rol en posisie in Suider-Afrika , word sedert 1996 versprei deur Agrinet .
Beskikbaar by deelnemende AgriMark handelstakke . Speroni word eksklusief versprei deur
MADE IN ITALY