MARKtoe! Desember / Januarie 2015 Uitgawe 12 | Page 38

Pragtige 130 ha leefstyl plasie met berg agtergrond. Twee slaapkamer hoofhuis, pragtig gerestoureer en toegerus met pragtige embuia meubels. Verdere 2 slaapkamer huis, nuwe 2 slaapkamer klip chalet en 2 slaapkamer werkershuis. Groot nuwe stoor en stoorkamers. Jong produserende boegoe en sitrus bome. Baie mooi omgewing en uitsigte. Thys 083 448 1802 Uitstekende 2307 ha koring, weidings en veeplaas. Ongeveer 1400 goeie saaigrond. 18,5 ha bosstok wingerd. Dra ongeveer 2000 ooie en 200 koeie. Skaap afrond geriewe. Goeie woonhuise en groot store. Thys 083 448 1802 JG JACO GROENEWALD ELECTRICAL Pragtige 59 ha Bergrivier plaas. Water vir ongeveer 18 ha besproeiing. Ongeveer 1000 jong Olyfbome van verskeie variëteite. Fasiliteite vir eier produksie op klein skaal. Varkhokke en perdestalle. Tweede woonhuis en verskeie chalets geskik vir verhuring, asook privaat kampering. Gronde geskik vir verskeie aanwendings ten opsigte van besproeiing en weidings aanplantings. Thys 083 448 1802 Pragtige luukse woonhuis met eie privaat toegang tot die Bergrivier. Fantastiese uitsig en voël lewe op rivier. Elsa 083 390 9778