MARKtoe! Desember 2024 Januarie 2025 - Uitgawe 122 | Page 98

LANDBOU
LANDBOU

2 .

2 . Die stringe manlike blomme of stuifmeeldrade aan ’ n pekanneutboom .

belange te bevorder , insluitend ’ n groot grondverskuiwingsonderneming . Gedurende daardie jare het die regering kontrakteurs gebruik om die walle van die Oranjerivier te beveilig en te verstewig , en hulle het baie werk op hierdie gebied verrig .

“ In ongeveer 2012 kon ons , op die rug van ander besigheidsgeleenthede wat ons bedryf het , help met daardie versterkingsaksies van noodwalle teen hoogwater wat toe geheers het . Ek het siviele ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch geswot , so dit het goed te pas gekom by ons hoofstroombesigheid van daardie tyd ,” vertel hy .

Na universiteit het sy entrepreneursgees hom gehelp om ’ n IT-maatskappy op die been te bring , en hy het vir 8 jaar uitgebreide kontrakte in die omgewing

50 MARKtoe ! Desember 2024 / Januarie 2025