LANDBOU
LANDBOU
boorkewer al ongekende skade aangerig . Sodra dit ’ n boord tref , is daar weinig wat gedoen kan word ,” verduidelik hy .
Southern Farms boer met twee dadelkultivars , Medjool en Zamli , wat baie van mekaar verskil . Medjool is na die Tweede Wêreldoorlog deur die Amerikaners uit Marokko ingevoer en daarvandaan vermeerder . Dit is ’ n groot , sappige , sagte vrug met min gevalle waar die skil loskom . Zamli , aan die ander kant ,
4 . In die beheerkamer van Southern Farms se kantoorgebou is daar talle groot rekenaarskerms waarop satellietbeelde van die plaas verskyn om presisiebestuur van die boorde te vergemaklik .
4 .
40 MARKtoe ! Desember 2024 / Januarie 2025