LANDBOU lowergroen grasperke en pekanneutboorde op die agtergrond , verberg die dringendheid van die tafeldruif- en dadelseisoen wat hierdie tyd van die jaar op sy spits is .
LANDBOU lowergroen grasperke en pekanneutboorde op die agtergrond , verberg die dringendheid van die tafeldruif- en dadelseisoen wat hierdie tyd van die jaar op sy spits is .
Die agtergrond van hul suksesverhaal is fassinerend . Net na die Laingsburgvloed het Chris Steenkamp en vier vriende hul rosyntjies en tafeldruiwe na Johannesburg begin stuur omdat die pad by Laingsburg weggespoel was .
Vandag is hulle hoofsaaklik tafeldruifprodusente , met sowat 60 % van hul inkomste uit tafeldruiwe .
Chris het deur die jare die geleentheid gesien om uit te brei en het grond stroomaf in die Blouputs-omgewing bekom – eers saam met vriende en later op hul eie . Southern Farms is gevestig as ’ n tafeldruif-onderneming met ongeveer 350 ha tafeldruiwe as ’ n enkele groot een-
2 . Net ’ n sekere getal stringe en dadels word aan elke boom agtergelaat om optimale opbrengs en vruggrootte te verseker .
2 .
MARKtoe ! Desember 2024 / Januarie 2025 37