LANDBOU
LANDBOU
1 .
Morne Steenkamp | Southern Farms
Dit is onnodig om te sê dat groot , oop en verlate kenmerkend van die Kalahari is . Maar in dieselfde asem kan mens ook verwys na groen , vrugbaar en asemrowend .
Orange Falls , net buite Augrabies , is een van die Steenkamp-familie se plase . Soos ander plase langs die Oranjerivier , is dit ’ n oase in ’ n dorre , ongenaakbare woestynstreek .
Morne Steenkamp , uitvoerende hoof van Southern Farms , gesels entoesiasties oor hul boerdery-aktiwiteite . Gou besef jy dat hul verfynde tegnieke - wat dikwels self ontwikkel is - die sleutel is tot volhou-bare produksie in ’ n uitdagende bedryf met groot kapitaalbeleggings en langtermynbeplanning .
Die rustige ontvangsvertrek , met ’ n groot dam ,
1 . Morne Steenkamp , besturende direkteur van Southern Farms ( links ), en Floris Visser , die plaas se hoofbestuurder , in een van die dadelboorde .
36 MARKtoe ! Desember 2024 / Januarie 2025