MARKtoe! Desember 2024 Januarie 2025 - Uitgawe 122 | Page 66

LANDBOU
LANDBOU

10 .

10 . Bokke in Tiaan se melkery het twee lamsiklusse – een in die somer en een in die winter .

uit te brei is groot , hoewel dit duur is . Dit sal waarskynlik groot masjiene , ’ n groter kudde , dus meer vee , meer voer en meer arbeid vereis . Toeriste-statistiek toon dat daar jaarliks sowat 324 000 besoekers by ons verby ry oppad na die Augrabieswatervalle of die blomstreke van die Weskus . Dit bied enorme potensiaal , en ek sal graag deel daarvan wil wees ,” meen Tiaan .

4 MARKtoe ! Desember 2024 / Januarie 2025