MARKtoe! Desember 2024 Januarie 2025 - Uitgawe 122 | Page 60

LANDBOU om self hul eie kase te maak . Gereelde kaasproeë is ook op sy spyskaart , en dit is elke keer vol bespreek , soos die nuus oor sy kundigheid met kaas versprei .

LANDBOU om self hul eie kase te maak . Gereelde kaasproeë is ook op sy spyskaart , en dit is elke keer vol bespreek , soos die nuus oor sy kundigheid met kaas versprei .

Sy voorraad en produksievlakke is ongelukkig te klein om aan groot uitstallings en skoue deel te neem . Hy moes al uitnodings na kaasfeeste van die hand wys omdat hy eenvoudig nie genoeg proe-materiaal het nie .

Wanneer Tiaan die kaasmaakproses verduidelik , kom jy gou agter dat hy weet wat hy doen . Die ingewikkelde chemiese en bakteriële prosesse laat mens se kop draai , maar op die ou end maak alles sin , en jy verstaan hoekom sekere toevoegings gemaak word en die geduld

8 . Tiaan Visser van The Kalahari Cheesemaking Company met ’ n ophangkaas of ’ n Labneh-styl kaas , wat hy maak en laat verouder voordat dit verkoop word .

8 .

MARKtoe ! Desember 2024 / Januarie 2025 31