LANDBOU en versorg . Daar is min diefstal en , boonop , was ek toe nog te bang vir ’ n bees omdat hulle so groot is ,” vertel hy glimlaggend .
LANDBOU en versorg . Daar is min diefstal en , boonop , was ek toe nog te bang vir ’ n bees omdat hulle so groot is ,” vertel hy glimlaggend .
Hy het begin eksperimenteer met bokmelk , en soos dit maar gaan met iets nuuts en kleins , moes die bure eerste proe . Die plaaslike mense het egter nie veel van bokmelkkaas gehou nie . Eendag koop hy ’ n stukkie bokmelkkaas van Nederland , nie soseer om dit te eet nie , maar om die etiket te lees en die inhoud te bestudeer . Hy het egter opgemerk dat nie alles op die etiket aangedui was nie . Vir hom het die winkelkaas te vinnig verouder , maar hy het wel gesien dat dit 70 % bokmelk en 30 % beesmelk bevat het – presies die antwoord wat hy gesoek het . Die toevoeging van beesmelk by bokmelk versag die bokgeur , wat afkomstig is van vyf vetsure wat net in bokmelk voorkom .”
“ My kase word gemaak van suiwer , hormoonvrye
6 . The Kalahari Cheesemaking Company maak 12 verskillende soorte kase .
6 .
MARKtoe ! Desember 2024 / Januarie 2025 29