LANDBOU
LANDBOU
5 .
5 . ’ n Eenvoudige maar doeltreffende stelsel met emmers water en die kaas in sakke word gebruik om die kaas tydens die produksieproses saam te pers .
vir die bokmelkaas , en ons het selfs uit Nederland navraag gekry van ’ n ontwikkelingsmaatskappy wat bokmelk in Nigerië deur bestaansboere wil laat verwerk vir babavoeding in Australië .
“ Nou mik ek daarna om te retire en kaas te maak vir die res van my lewe . My bedryf is baie niche , baie klein en baie eksklusief vandat ek in 2008 daarmee begin het . Ons
het ’ n klomp grond gehad wat oop was , daar was een kind op universiteit en nog twee oppad soontoe , en ek het gedink ek moet iets met diere op die grond doen . Dit was te klein vir vleisdiere , en tafeldruiwe is te duur om alleen te doen . Toe het ek gedink dit gaan beter wees met bokke wat ek kan vang , wat self huis toe kom , in die kraal slaap , wat ek kan inspuit
4 MARKtoe ! Desember 2024 / Januarie 2025