LANDBOU
LANDBOU
“ Ek werk al sedert 1992 met tafeldruiwe – dis nou my 32ste seisoen en ek leer elke jaar iets nuuts . Dan sê ek ek is klaar , maar nou is ek regtig aan die klaarmaak , want dit raak bietjie baie . Elke seisoen bly uitdagend , ondanks die feit dat ons nou net 32 ha diens . Tafeldruiwe bly steeds my dagtaak , en omdat dit familiegrond was , het ek die transportakte van hierdie grond gehou en die familieplaas oorkant die pad bestuur . Dit is toe later verkoop en ek het hier aangegaan , terwyl ek net daar werk .
“ Ons het sowat 200 ha aan ’ n ontwikkelingsfonds , Future Growth Asset Management , verkoop omdat hulle groot belange in voedsel-sekuriteit het . Dit het vir ons ook goeie blootstelling gegee
4 . Rakke en rakke vol kase staan en verouder voordat dit verkoop word . Die kase word gereeld omgedraai om eweredige verspreiding van vog in die kaas te verseker .
4 .
MARKtoe ! Desember 2024 / Januarie 2025 27