6 72
Uitgewer : Meta Publishing ( Pty ) Ltd .
Inhoudsopgawe
Redakteur : Griet du Plessis griet @ marktoe . co . za
Advertensies : Anke Worthington anke @ marktoe . co . za Magdel Pienaar magdel @ meta-media . co . za
Administrasie : Judy-Anne Gone
Ontwerp : Xseeds : Sonja van Huyssteen , Taryn Simpson , Jana Neethling , Robynne Lewis www . xseeds . co . za
Skrywer : Danie Keet
Fotografie : Mia Truter en Shutterstock
Krigestraat 20 , Stellenbosch , 7600 T : 021 882 8591
Kopiereg MARKtoe ! Desember 2024 / Januarie 2025 uitgawe . Alle artikels , foto ’ s en inligting hierin bevat , behoort aan Meta Publishing ( Pty ) Ltd ., en mag nie sonder toestemming herdruk of gebruik word nie .
Die opinies wat uitgespreek word in hierdie publikasie is die van die skrywer en is in geen verband die offisiële opinie van Meta Publishing ( Pty ) Ltd . of van die handelsmerk " MARKtoe ! vir jou eie stukkie plaas ” nie .
Lees MARKtoe ! aanlyn by www . marktoe . co . za
6
72
Augrabies se suksesresep Ontdek hoe Augrabies , bekend vir sy waterval , ook ’ n spilpunt is vir vooruitstrewende landbou en toerisme . Hierdie streek , met tafeldruiwe , rosyne en dadels as sleutelprodukte , kombineer moderne boerderypraktyke met diversifikasie soos wildboerdery . Lees hoe die landbou en toerisme saamwerk om ekonomiese groei , werkgeleenthede en stabiliteit te bevorder .
Agrimark Augrabies : Pakmateriaal is die hoeksteen Agrimark Augrabies speel ’ n sleutelrol in die streek se tafeldruifbedryf deur topgehalte pakmateriaal en boerderybenodigdhede te verskaf . Van beskermende nette tot veemedisyne en boumateriaal , alles wat produsente benodig , is hier beskikbaar .
MARKtoe ! Desember 2024 / Januarie 2025 3