MARKtoe! Desember 2024 Januarie 2025 - Uitgawe 122 | Page 39

LANDBOU
LANDBOU

13 .

13 . Werkers is besig om tafeldruiftrosse finaal te vorm voordat dit geoes word .

Francois vertel dat hy hulp het met die wildbestuur . “ Karli hanteer die dierekyk , terwyl ek die vang en verskuiwing doen en jagters in die veld neem . Ek is lief daarvoor om met wild te werk en het ’ n klein , ervare span wat presies weet wat om te doen , veral met buffels en bastergemsbokke .”

Hy vertel dat hulle hierdie tyd van die jaar ’ n klompie studente inneem vir vakansiewerk . Die studente werk saam met hom met die wild , maar ook in die pakstore , wingerde en op die

20 MARKtoe ! Desember 2024 / Januarie 2025