MARKtoe! Desember 2024 Januarie 2025 - Uitgawe 122 | Page 34

LANDBOU
LANDBOU

11 .

11 . Bestuur van die tafeldruifwingerde sluit onder meer in dat net ’ n sekere hoeveelheid trosse aan elke stok gelos word .

met vrystelling om wild te registreer en regdeur die jaar enige spesie te jag . Die plaas bied ’ n verskeidenheid wild , insluitend springbokke , gemsbokke , swartwitpense , bastergemsbokke , koedoes , waterbokke en rooibokke . Francois fokus op uitnemende jagervarings en kies sy teeldiere spesifiek vir horinglengtes en liggaamsgroottes . Onlangs het hy ’ n bastergemsbok-bul met 30-duim horings en ’ n swartwitpensbul met 50-duim horings aangekoop om die jagpotensiaal te verhoog .

“ Ons begeleide jagtogte bied die voordeel van jag vanaf voertuie , maar jy moet akkuraat wees – gemiddeld 350 m en verder . Ons terrein is plat en woestynagtig , so jy kan maklik sien . As jy sê jy wil in drie dae 50 springbokke en 10 gemsbokke skiet , kan ons dit waarborg – anders as in die digte bosveld ,” verduidelik hy .

18 MARKtoe ! Desember 2024 / Januarie 2025