LANDBOU diere in goeie toestand te hou . “ Ons voer nou maar . Dit maak my moedeloos om die diere so te sien swaarkry ,” sê hy .
LANDBOU diere in goeie toestand te hou . “ Ons voer nou maar . Dit maak my moedeloos om die diere so te sien swaarkry ,” sê hy .
Hy het sy wildboerdery begin met twee bastergemsbok-koeie , een bul , twee buffelkoeie en een bul wat hy teen goeie pryse by ’ n wildboer van Ellisras gekoop het . “ Ek het later die bul verkoop vir dubbel die prys van wat ek vir die aanvanklike groep betaal het , net om te wys dat as jy die proses reg benader , jy voordeel kan trek . Twee jaar later het ek dieselfde met die buffels gedoen en R650 000 verdien .” Volgens hom lê die geheim in die uitsoek van diere en die koop by gevestigde wildboere .
“ Daardie mense wat jare gelede buitensporige pryse betaal het in daardie ponziskema , het groot verliese gelei . Jy moet jou wild ken en nie dink duur diere is noodwendig die beste nie . Die enigste
6 . Francois Nel , Doppies se seun , is in beheer van Driekop Safari wat wildbesigtigingstoere en jaggeleenthede aanbied .
6 .
MARKtoe ! Desember 2024 / Januarie 2025 13