ADVERTENISE-ARTIKEL
ADVERTENISE-ARTIKEL
plaaslike vroue pragtige boeke maak met behulp van Japannese papiertegnieke . Stop by die Vet Muis Plaas Kombuis of Karoo Padstal op die N1 vir plaaslike produkte en fynproewers-bederfies . Richmond is die perfekte bestemming vir diegene wat kuns , letterkunde en die stadiger pas van die lewe waardeer .
3
Kimberley : Geskiedenis , kultuur en moderne avontuur Ontdek die ryk diamanterfenis van Suid-Afrika .
Verken die bekende Groot Gat , besoek die Kimberleymynmuseum . Neem ’ n begeleide fietstoer en ontdek die ryk kultuur van Galeshewe , Suid-Afrika se oudste township . Eens die tuiste van helde van die struggle-era , floreer dit vandag as ’ n lewendige , dinamiese gemeenskap vol geskiedenis en lewe . Kimberley bied ’ n unieke mengsel van historiese verkenning en moderne besienswaardighede , wat dit ’ n fassinerende mini-wegbreek maak . Geniet plaaslike
66 MARKtoe ! Desember 2024 / Januarie 2025