MARKtoe! Desember 2024 Januarie 2025 - Uitgawe 122 | Page 123

ADVERTENISE-ARTIKEL
ADVERTENISE-ARTIKEL

ONVERGEETLIKE

Somer-

BELEWENISSE !

Laat die Noord-Kaap hierdie somer jou vakansie ervarings herskryf ! Raak avontuurlustig en bou nuwe herinneringe saam met familie en vriende ! Verriul die doodgewone , vir die opwindende ongewone !

1 Nie-alledaagse avonture Ontdek ontelbare familieavonture in die Noord-Kaap : 4x4 verkenning in die Richtersveld , Kgalagadioorgrenspark , Augrabieswaterval nasionale park . Nagstap saam met windspinnekoppe , duine-pret met sandplankry , wit-water vlotvaart , fossiel-jag in Frazerburg , of ontdek die Namakwa-kuslyn se skeepswrakverhale deur gefasiliteerde staptogte .

62 MARKtoe ! Desember 2024 / Januarie 2025