PROMOSIE-ARTIKEL
PROMOSIE-ARTIKEL
dagings in die omliggende semi-woestyngebied . Besoekers kan ook die wêreldbekende Augrabies-waterval , net ’ n entjie weg , besoek . Wanneer die Oranjerivier in vloed is , is dit ’ n skouspel wat nie misgeloop moet word nie .
As die son oor die rooi duine sak , ervaar gaste ’ n kalmte en rustigheid wat selde elders gevind word . Surina en haar span dra met
hul warm gasvryheid by tot die unieke ervaring van hierdie Kalahari-oase .
Besoek Lake Grappa
Met vooraf reëlings kan besoekers die dam gebruik vir ski of ander wateraktiwiteite . Skakel gerus met Surina om jou behoeftes te bespreek en jou plek in hierdie skilderagtige Kalahari-wegbreek te bespreek .
Kom ervaar die Groen Kalahari op sy beste – Lake Grappa wag op jou ! www . lakegrappa . co . za | bookings @ lakegrappa . co . za | 082 429 4811
MARKtoe ! Desember 2024 / Januarie 2025 61