MARKtoe! Desember 2024 Januarie 2025 - Uitgawe 122 | Page 107

LANDBOU
LANDBOU

5 . voltooi is , die vrugset begin . Dit is dan wanneer die bome die kwesbaarste is vir pekanneutprodusente se grootste vyand – die bolwurm . Ná die vrugset word stikstof en kalium in die grond toegedien . Kalium is ’ n groeistremmer , maar dit help om die boom die vruggies teen die regte tempo te laat ontwikkel .

“ Ons het verlede jaar hierdie tyd ’ n redelike plaag gehad en moes verskeie harde chemiese middels spuit om daarvan ontslae te raak . Dit

5 . Klein pekanneutvruggies is besig om te set .