Bederf jou hartsmense met
’n boek onder die kersboom
Bybelstudie
’n Gespreksgids
vir groepe
i
o
o
n
e
g
ooi volg
g e v n olg
om te
om te
Ervaar die lew
e van
die aardse Jes
us
WILLEM
Ervaar die lewe van
die aardse Jesus
WILLEM
Hartsplek
r120,00
Hierdie boek neem ons op
’n reis na baie verskillende
plekke en stel ons bekend
aan die reisgids wat ons
help om sin te maak van
die lewe en die plekke
waar ons leef.
The Vagabond
r210,00
Frank moes leer dat God
nie in sy diens is nie en
dat lewe oor Hom gaan,
nie oor ons eie sukses nie.
Pakket
r99 al 3
boeke
NICOL
NICOL
Genooi om te volg
God se troos as jy
swaar kry
r130,00
Genooi om te volg
Bybelstudie
r100,00
Hierdie boeke wil jou help
om Jesus beter te leer ken.
en ons leer Jesus werklik ken
deur Hom te volg. Hy nooi ons
dan ook om agter Hom aan
te kom, al lei Hy ons dikwels
anders as wat ons verwag.
Bomani Meerkat
die avonture van bomani en sy
d
vriende verskaf ure se vermaak
en bied ouers sowel as versorgers
wonderlike geleenthede
om volhoubare lewenslesse
aan kinders te leer. Daar is 3
verskillende stories in die boek.
elke storie word gevolg deur
’n refleksie, ’n bybelvers, ’n kort
gebed en ’n aktiwiteit.
r40,00 elk
Pakket
r200
Bruistablette
r240,00
in hierdie praktiese,
lekkerlees-dagstukkieboek
is daar elke dag ’n
nuwe bruistablet om in
afsondering te lees en toe te
pas in jou lewe.
Hykie Berg
r180,00
Hykie berg se openhartige
lewensverhaal van sy stryd teen
dwelms en sy ontdekking dat God
se liefde ook vir hom bedoel is.
Vroue na aan my hart
r260,00
Hannes van Wyk laat val die
kollig op dié vroue wat sy lewe
aangeraak het, of wat hom
aangryp en inspireer. dit sluit
talle “celebs” in, sowel as Hannes
se hartsvroue – sy ma, oumas,
vriendinne, hulle wat hom
grootgemaak het en so deel is van
wie hy vandag is.
r160,00
die geliefde nina smit se
troosboek vir almal wat swaar
kry. ons almal ervaar soms dat
die seer en swaarkry van die
lewe ons voete onder ons laat
uitgly. God staan jou ook in jou
swaarkrytye getrou by – Hy is
altyd daar vir jou.
Tannie Poppie kook weer
r220,00
“die Chuck norris van suid-
Afrikaanse kos” en “almal se
ouma” is maar van die talle
maniere waarop Tannie Poppie
bekend is aan haar duisende
aanhangers. in Tannie Poppie
kook weer deel suid-Afrika se
gewildste kos-ouma al haar
gunsteling-versamelresepte
met ons.
Geskenksak
PaKKet
r250
Pakket bestaan uit
al drie boeke en
kry die Kleuterpret
snapkaarte gratis.
Pakket
r199 al 2
boeke
My Gunsteling Storie-
Bybel
r139.00
My Gunsteling Storie-
Bybel Aktiwiteits- en
Inkleurboek
koop ’n geskenksak vir slegs
r20,00 met elke boek.
beskikbaar in turkoois,
donkerblou
en rooi.
e c
t
Also avai labl e in
En gli sh
Prys: r95,00 elk
Hierdie boeke bied aan jong kinders selfdoen-aktiwiteite om hulle op
’n prettige manier aan karaters en verhale in die bybel bekend te stel.
r59.00
Direkte bestellings: bestel@bmedia.co.za
Deeloproepe: 0860 26 33 42 E-aankope: www.bybelmedia.org.za
“God het die wêreld
so liefgehad dat
Hy sy ENIGSTE
Seun
gegee het, sodat dié wat in
ore sal
HOM glo, nie verl
gaan nie ma ar die
ewige lewe sal hê.”
Johannes 3:1
6
orr