Raak ontslae van
lastige peste
FLYZONE
REUSABLE
Vermindering van vlieë
populasie by geboue
wanneer buite geplaas
word. Chemikalieë word
minder gebruik.
COOPERS
ULTRAKILL
WETTABLE
POWDER
Gebruik op growwe
muuroppervlaktes en
dakoorhange waar langer
nawerking vereis word.
COOPERS
ULTRAKILL
D.B.M. DOUBLE
STRENGTH
Doen kol
behandelings by
diereskuilings en op
buite mure
en geniet dit weer om buite te wees!
COOPERS
MULTICARE
HOME
‘n Emulgeerbare konsentraat
insekdoder met vinnige
uitklop, uitspoel en
residuele aksie vir beheer
van kruipende en vlieënde
insekte. Vir gebruik in
kombuise en tuine.
COOPERS
FLY RIBBON
Gomrol vir natuurlike
beheer van
vlieënde insekte in
veekrale, stalle en
hoenderhokke.
COOPERS
ULTRAKILL
D-BUG
Kapsule suspensie, met
unieke voorddele. Vou,
breek en drup, geen
afmeting nodig nie. Hou
tot 3 mande.
Volledige reeks beskikbaar op...
www.cooperses.com
+2786 030 3003
info@cooperses.co.za
REGISTRASIE HOUER: Starplex 83 CC Reg. Nr. 2004/015647/23 Posbus 14374, Bredell, 1623, SUID AFRIKA • NOODNOMMER: +2782 446 8946
VERSPREIDING DEUR: Coopers Environmental Science (Pty) Ltd
Fly Ribbon Aktiewe Bestanddeel: NVT (Taai lint op rol) • Fly Zone Ultimate Fly Trap Reg. Nr. L8778 Wet Nr. 36 van 1947 Aktiewe Bestanddeel: Vismeel, Eierwitte en Brouergis (Geen aktiewe insekdoder bestanddele nie) • D.B.M. Double Strength Reg. Nr. L4576 Wet Nr. 36 van 1947
Namibiese Reg. Nr. N-AR 0587 Aktiewe Bestanddeel: Bromchlorfos(organofosfaat) 960 g/ℓ SKADELIK • D-Bug Reg. Nr. L10095 Wet Nr. 36 van 1947 Aktiewe Bestanddeel: Deltametrien (piretroïed) 25 g/ℓ VERSIGTIG • Home Reg. Nr. L10292 Wet Nr. 36 van 1947 Aktiewe Bestanddeel:
Permetrien (piretroïed) 25/75 cis/trans isomere 100 g/ℓ SKADELIK • Ultrakill Wettable Powder Reg. Nr. L10064 Wet Nr. 36 van 1947 Aktiewe Bestandeel: Alfa Cypermetrien (piretroïed) 50 g/kg VERSIGTIG