MARKtoe! AUGUSTUS 2023 Uitgawe 107 | Page 14

LANDBOU
9 .

toepas nie , want ons was daarteen gewaarsku : Beware revenge tillage .”

Deklaagbewerking beteken kortliks dat jy basies nie die grond omploeg nie en dus word plantmateriaal op die oppervlak agtergelaat .

Terug na kopkrap en vyftien jaar se No Till Farmer-tydskrifte en artikels oor dekgewasse , ʼn praktyk wat vir hom vreemd was . Hy soek in Landbouweekblad en sien daar is hawerpitte te koop .

“ Ons plant toe die hawerpitte tussen die mieliereste . Die daaropvolgende oes lewer toe 15 ton waar ons voorheen net sewe

afgehaal het . Jy kon byvoorbeeld nie die mieliestokke uittrek nie . Die oes was af , maar die stamme het nog sap gelek en jy kon daaraan kou soos aan suikerriet . Dit het geruik asof ons kuilvoer sny . Toe weet ons , ons moet dekgewasse plant .”

Alles handel uiteindelik oor grondgesondheid en hierdie praktyk bestaan uit vyf beginsels :

1 . Grondbedekking is omtrent ʼn vakgebied op sy eie , aangesien verskeie spesies wat in jou omgewing aard en by jou grondtipe pas , geplant word .

2 . Minimum versteuring sluit meganiese , biologiese en chemiese versteuring in . Volgens Egon is ʼn eksperiment in Argentinië uitgevoer waar daar vir 40 jaar lank soja op soja op soja met no till geplant is . Daar is toe bevind dat die koolstoftrajek

9 . ʼn Slaperige uil kruip in daardie boks weg .
14 MARKtoe ! Augustus 2023