MARKtoe! April 2026 - Uitgawe 136 | Page 3

6 74

Uitgewer: Meta Publishing( Pty) Ltd.
Redakteur: Griet du Plessis griet @ marktoe. co. za
Advertensies: advertise @ marktoe. co. za
Administrasie: Judy-Anne Gone
Ontwerp: Xseeds: Sonja van Huyssteen, Taryn Simpson, Robynne Lewis www. xseeds. co. za
Skrywer: Clivé Burger en Griet du Plessis
Fotografie: Mia Truter en verskaf
Krigestraat 20, Stellenbosch, 7600 T: 021 882 8591
Kopiereg MARKtoe! April 2026 uitgawe. Alle artikels, foto’ s en inligting hierin bevat, behoort aan Meta Publishing( Pty) Ltd., en mag nie sonder toestemming herdruk of gebruik word nie.
Die opinies wat uitgespreek word in hierdie publikasie is die van die skrywer en is in geen verband die offisiële opinie van Meta Publishing( Pty) Ltd. of van die handelsmerk " MARKtoe! vir jou eie stukkie plaas” nie.
Lees MARKtoe! aanlyn by www. marktoe. co. za

6

74

Van Orchard tot oorsese rakke In die Hexriviervallei begin en eindig die storie van tafeldruiwe nie in die wingerd nie. Van nuwe kultivars en slim plantmateriaal tot pakstore, koelkamers en logistiek onder druk wys hierdie streek hoe boerdery, tegnologie en uitvoer hand aan hand loop.

Nette en plastiek In die Hex word beskerming teen reën, wind en ander weerstoestande al hoe belangriker.

Printed by
A division of Novus Holdings

Skryf aan ons.

Stuur julle briewe per e-pos of faks. E-pos: redaksie @ marktoe. co. za Pos: MARKtoe!, Krigestraat 20, Stellenbosch, 7600 T: 021 882 8591 | F: 086 511 3425