MARKtoe! April 2026 - Uitgawe 136 | Page 110

KIEKIES
KIEKIES
Ons het lesers gevra om hul mooiste, snaaksste, en mees unieke plaasfoto’ s in te stuur en ons is oorweldig met inskrywings. Van ons gunstelinge is op Facebook geplaas vir julle stemme en hieronder is die top-inskrywings:
1. Lilly Gerber( WENNER) 2. Lilly Gerber 3. Ananda Maritz 4. Sarah Britz 5. Alta Groenewald 6. Alizia Viljoen 7. Sarah Britz 8. Daan Calitz 9. Gerda Swart 10. Nicolaas van Rensburg 11. Noelene Georgie Victor 12. Daisy Kokkie 13. Maretha Coetzee e 14. Maretha Coetzee e
1.
Dié maand se wenner ontvang’ n JoJo Uilhuis, ter waarde van R600!
Volgende maand plaas ons weer foto’ s, so hou‘ seblief aan om julle foto’ s na foto @ marktoe. co. za te stuur.
2.
13. 3.
110 MARKtoe! April 2026