MARKtoe! April 2025 - Uitgawe 125 | Page 76

LANDBOU in die proewe om uit te vind wat sal werk en watter veranderinge aangebring moet word.

LANDBOU in die proewe om uit te vind wat sal werk en watter veranderinge aangebring moet word.

Aanvanklik het Mike daaraan gedink om te probeer om kiwivrugte in KwaZulu-Natal te verbou, maar toe hoor hy van die Elgin-omgewing en het besef die klimaat is baie

4. meer geskik.

“ Dit was heen en weer om’ n realistiese besluit te probeer neem, maar uiteindelik

“ In die winter van 2021 het ons ons eerste variëteite geplant – Dori( geelvrugvleis) op 8,75 ha en Kiupi( YF50) op 1,6 ha, albei’ n rooivrug-kiwi.”

het ons besluit dat die Elginvallei op die lang duur die beter opsie sou wees.

“ Ons het eintlik gesukkel om’ n plaas in die omgewing te kry, maar uiteindelik het

4. Elginhouthuise soos hierdie is dekades gelede gebou, maar kan steeds in die omgewing gesien word. Baie produsente het hierdie huise gebou aangesien dit goedkoper was as sement en bakstene.

MARKtoe! April 2025 39