MARKtoe! April 2025 - Uitgawe 125 | Page 73

LANDBOU die hout in die omgewing, en in daardie dae was dit goedkoper as om’ n huis met bakstene en sement te bou. Dit is in die 90’ s deur’ n vorige eienaar gebou.

LANDBOU die hout in die omgewing, en in daardie dae was dit goedkoper as om’ n huis met bakstene en sement te bou. Dit is in die 90’ s deur’ n vorige eienaar gebou.

“ Ek en my vrou het Windermere in 2020 gekoop en het begin om Mon Desir in 2021 te huur. My broer, Johnny, is die produksiebestuurder en bly’ n paar kilometer hiervandaan. Hy het groener vingers as ek,” lag hy.

Die Gates-familie, met Rhett en Sue as die ouers van die twee seuns, Mike en

Johnny, het vandag steeds plase in die Verenigde Koninkryk, maar dit was Suid-Afrika wat’ n enorme aantrekkingskrag vir hulle gehad het. Rhett en Sue reis tussen die VK en SA en besoek hul Suid-Afrikaanse plase gereeld. Mike is getroud met Roxanne en die paartjie het’ n 13-maande oue baba, Georgia. Johnny is getroud met Kate.

Mike en Johnny het grootgeword in Pembrokeshire, Wallis. Mike het landbou aan Reading Universiteit studeer en Johnny aan die

2. Die dubbelverdieping-hoofhuis op Windermere dateer uit baie dekades gelede. Dit spog met’ n pragtige tuin met welige, groen grasperke.

2.

MARKtoe! April 2025 37