MARKtoe! April 2025 - Uitgawe 125 | Page 63

LANDBOU
LANDBOU

14.

14. Hier by die crèche word daar in die middae heerlik gerus. Elkeen lê tjoepstil op sy / haar eie matrassie. 15. Die Elgin Orchards Crèche op die plaas versorg bedags sowat 30 kindertjies terwyl hul ouers iewers op die plaas werk.

“ Hul bemarking van ons appels hou vir ons voordele in, want ons het’ n langtermynkontrak vir die verpakking van hul pere.”

Die mense agter die boorde

Elgin Orchards het 160 permanente werkers. Daar is ook 70 huise op die plaas waarin hierdie werkers woon. Hulle het egter die gemoedsrus om elke dag te gaan werk terwyl daar na hul kinders omgesien word.

Hierdie werkers het die voordeel dat hulle hul kinders kan skoolgaan by die St Michaels Primary School of by die kindersorg-skooltjie op die plaas.

Daar is altesaam 30 kinders by die sorgsentrum wat

15.

32 MARKtoe! April 2025