MARKtoe! April 2025 - Uitgawe 125 | Page 54

LANDBOU
LANDBOU

11.

11. Fruitways is’ n bemarkingsmaatskappy wat uitvoere hanteer. Op die kartonne kan die kultivar gesien word asook ander inligting soos wanneer en deur wie dit verpak is. Dit is om die naspeurbaarheid van die produk te verseker.

die plukker kan dieper by die boom ingaan en nader aan die kern van die boom kom. Die plukker kan ook dubbeld soveel pluk, want hy / sy hoef nie op en af met’ n trap te klim nie. Nou kan hulle die sakke vol pluk en net omdraai om dit in die krat leeg te maak,” sê hy.

Die kantsnyers kan die kante van bome mooi sny sodat die blaar-blaasmasjien makliker kan inkom. Dit werk effektief, want vir sommige kultivars is dit nodig om die blare te verwyder om die rooi kleur op die appels te kry. Op hierdie wyses kan arbeidskoste besnoei word.

“ In 2015, met die onluste op plase in die Wes-Kaap, het ons elektriese snoeiskêre gekoop en is die aantal snoeiers toe met sowat 60 % verminder. Die besparing op arbeidskoste het gehelp dat ons die elektriese skêre binne’ n seisoen en’ n half kon afbetaal.

28 MARKtoe! April 2025