LANDBOU virusse en swamme vertraag die groeiproses. Die meeste onderstamme wat in stoelbeddings in die grond gekweek word, het grondgedraagde siektes en houtverrottingswamme gehad.
LANDBOU virusse en swamme vertraag die groeiproses. Die meeste onderstamme wat in stoelbeddings in die grond gekweek word, het grondgedraagde siektes en houtverrottingswamme gehad.
Om herplantsiekte te bestry, word grondberoking gedoen, maar dit is nie baie effektief op sekere gronde nie. Daarom het Elgin
Orchards verskeie jare gelede al besluit om die Cornell Geneva-onderstamme te gebruik, wat beter bestand is teen die herplantsiektes as die ouer onderstamme.
Elgin Orchards het’ n kwekery in vennootskap met Monteith Trust en dr. Nigel Cooke,’ n bekende in plantontwikkeling, gestig wat nou die Cornell Geneva-onderstamme vir hulle kweek.