MARKtoe! April 2025 - Uitgawe 125 | Page 42

LANDBOU
LANDBOU

4.

4. Kiwivrugte word ook op Elgin Orchards verbou. Altesaam 3ha is aangeplant en word plaaslik bemark.

enige besigheid is om dit wat nie winsgewend is nie, uit die bedryf te haal of te vervang met iets wat beter werk.

“ Daarom word boorde op die plaas wat nie meer winsgewend is nie, uitgehaal sodat nuwe boorde gevestig kan word. Hoewel dit’ n baie duur proses is, is dit beter as om geld te spandeer op boorde wat nie meer genoeg geld inbring nie.”

“ Ons begroot vir’ n 25- jaar leeftyd, maar dit kan baie ouer word, afhangende van die gesondheid van die boord. Ons vervang boorde wat nie meer winsgewend is nie, of as die kultivar nie meer deur die mark gesoek word nie. Dan vervang ons met nuwe bome. Dit kom alles neer op winsgewendheid.”

Volgens Neil is hul grootste uitdaging die beskikbaarheid en verkryging van virusvrye plantmateriaal op die regte onderstamme. Dit het’ n geweldige groot invloed op die groei en ontwikkeling van’ n boom, want inherente

22 MARKtoe! April 2025