MARKtoe! April 2025 - Uitgawe 125 | Page 24

LANDBOU kry. Daar is’ n span werkers in die koelkamers wat die blomme sny en netjies verpak, gereed om vervoer te word. Altesaam 180 permanente arbeiders werk in die blomafdeling van die plaas.

LANDBOU kry. Daar is’ n span werkers in die koelkamers wat die blomme sny en netjies verpak, gereed om vervoer te word. Altesaam 180 permanente arbeiders werk in die blomafdeling van die plaas.

Uitsonderlike kultivars lewer uitsonderlike wyne

Die wynbedrywighede op die plaas is in 2011 deur Christopher oorgeneem. Ná vyf jaar aan die stuur van die wynafdeling het hy die hele

8. besigheid by sy pa, Anthony, oorgeneem.

Wingerdbou is tot en met 1935 op die plaas beoefen, maar met die uitbreek van die Tweede Wêreldoorlog het alles eers tot’ n einde gekom.

Dit is egter in die Rawbone-Viljoens se aard om nie net iets in die middel van nêrens te laat nie, en daarom is daar in die mid-tagtigs saam met die Universiteit van Stellenbosch’ n studie gedoen om te bepaal of Elgin’ n goeie area sou wees wat’ n koue klimaat betref, en watter kultivars sou werk. Vir baie jare is die druiwe aan kelders verkoop, maar in 2003 het hulle besluit om hul eie wyn te begin maak.

’ n Baie goeie handelsmerk is gevestig. Christopher se fokus was hoofsaaklik op verkope en verspreiding, en om volumes te vermeerder. Hulle het hul wyn in die Paul Cluver-wynkelder met hul eie

8. Oak Valley het drie wyne-reekse waarvan die Discoveryreeks se etikette eie is aan die plaas en sy geskiedenis. In dié reeks is daar pinot noir, riesling, chardonnay en sauvignon blanc.

MARKtoe! April 2025 13