MARKtoe! April 2025 - Uitgawe 125 | Page 20

LANDBOU
LANDBOU

’ n Span bemarkers en verkoopspersoneel hanteer die bemarking en verkope, terwyl ander sorg vir logistieke reëlings vir die vervoer van die blomme onder die korrekte omstandighede en temperature na die afsetpunte.

“ Ons teikenmark is dus die Wes- en Suid-Kaap, en ons is trots op ons kort afleweringsperiodes.”

Klante wat by hulle blomme aankoop, is onder meer ook groot-handelaars, bloemiste, hotelle en supermarkte soos Spar en Checkers.

Blomme wat gekweek word, sluit onder meer in: chrysant, alstroemeria, oosterse-, Asiatiese- en Longiflorum-lelies, statice, sonneblomme en verskeie ander seisoenale blomme. Daar word ook baie groen plante gekweek wat deur bloemiste en dekorskeppers

5. Plate kleurvolle blomme. Oak Valley Flowers verskaf die meeste van Woolworths se blomme in die Wes-Kaap.

5.

MARKtoe! April 2025 11