LANDBOU terend in die mark en sny ons die middelman uit, wat weer bydra tot groter winsgewendheid.”
LANDBOU terend in die mark en sny ons die middelman uit, wat weer bydra tot groter winsgewendheid.”
Spesiale tegnieke vir latere bemarking
Remhoogte pas’ n proses van beheerde atmosfeeropberging( BA) toe,’ n tegniek wat groot voordele inhou. Dit beteken dat die vrugte, hoofsaaklik appels, wat in reuse koelkamers geberg word, só vars gehou kan word dat dit eers ná ses maande of selfs langer verkoop en bemark kan word.
Tydens beheerde atmosfeer-opberging word alle suurstof uit die koelkamers onttrek, en die appels word by lae temperature gehou. Die suurstof word dan vervang met stikstof en’ n bietjie koolstofdioksied. Die lae suurstofvlakke en temperature vertraag die rypwordingsproses aansienlik. Wanneer die markte gereed is om die vrugte te ontvang, word die temperatuur en suurstofvlakke weer verhoog,