Oom Wynand Beukes sou seker baie trots gewees het op sy plaas, Remhoogte, wat oor die afgelope drie dekades gegroei het tot een van die grootste produsentuitvoerders van appels en pere in Suid-Afrika. Hy was immers jare lank die eienaar van dié bekende plaas in die Elgin-vallei, knus agter die Kogelberge buite die klein
1. Thys Blom is die besturende direkteur van Remhoogte Boerdery Vennootskap en is vanjaar al 15 jaar lank werksaam op die plaas. Hier staan hy in’ n boord wat met Pink Lady’ s geplant is. 2. John le Roux is die operasionele afdelingshoof op Remhoogte. Hy is ook oom Wynand, die eienaar van die oorspronklike Remhoogteplaas, se kleinseun.