6.
3.
4.
5.
1. 2.
Die ruim pakstoor waar die winkel se voorraad gestoor word en vanwaar
klante se grootmaat-aankope direk gelaai kan word. 3. Verpakkingsmateriaal
vir tafeldruif-uitvoere is die hoof-produk hier en alles van kartonbokse tot etikette
kan hier gekoop word.
4. Die groot, nuwe stoorruimte is deel van die uit-
breidings aan die winkel; die uitleg is ook baie verbeter.
5.
Die vriendelike
pakstoor-span is altyd gereed om van hulp te wees. Die tak se span is wyd en syd
bekend vir hul vriendelike diens en goeie kennis van hul produkte.
6.
Die tak
spog met ’n goed beligte, oop voorkoms en rakke is uitgelê vir inkopiegerief.