MARKtoe! APRIL 2017 | Page 54

Klein in grootte , groot in lewering

Veilig • Kompak • Draagbaar • Gerieflik
Vir piekniek , kampering en al jou “ buitelug ” aktiwiteite , doen dit met Afrox se maklik-om-te-dra Handipack gassilinder en kooktoestelkombinasie !
Handig om by die huis te hê wanneeer die ligte weer afgaan - of jy kan die Handipack silinder aan lampe , verwarmers , braaiers en ander gastoestelle koppel . Toegerus met 3 / 8 ” BSP regterhandse inpasstuk .
Die Handipack sluit in ‘ n stewige nuwe ( leë ) 6kg Handigas silinder , ‘ n Handicooker ring , veiligheidsterugslagplaat en Handigas brander .
Beskikbaar by jou naaste Agrimark tak
Kliëntedienssentrum : 0860 020202 Epos : customer . service @ afrox . linde . com www . afrox . com

NUWE JAAR NUWE REEKS

BESOEK GERUS KAUFMANNOUTDOOR . CO . ZA OM DIE 2017 REEKS TE BESIGTIG
HI-BACK
GRYS & GOUD
NOU BESKIKBAAR
NOU
BESKIKBAAR BY
/ NUWE PRODUKTE / NUWE KLEUR SKEMA
Sagte Koelsakke Spider Stoel Hoë Babastoel King Stoel
Alpina Rugsak Skouer Koelsak
Eksklusief versprei deur