Dink kwaliteit,
gemak en waarde.
Swaardiens veer
.
Dink
Handige draadknipper
Lewer ‘n skoon en presiese snit
Die STAR reeks swaardiens snoeiskêre is spesiaal
ontwerp en vervaardig om jou vir langer met presisie te laat snoei. Daar is
’n STAR snoeiskêr vir elke gebruik, of dit nou in die plantasie of in jou tuin is.
STAR snoeiskêre is beskikbaar by deelnemende AgriMark winkels.
Eksklusief versprei deur
Onderdele maklik bekombaar.
Pasop vir goedkoop namaaksels.
Produk in foto: STAR 4 snoeiskêr.
Gemaklike handvatsel vir groter hande