Lourier Eerste Uitgawe 2019 Lourier Eerste Uitgawe PDF 2019 | Page 9

PASOP, DAAR IS WELPIES OP DIE KAMPTERREIN! Deur Tanika Thiart Die graad 8-kamp was ‘n groot sukses! Hulle het hulself, meer as baie, geniet. Dit was ‘n genotvolle twee dae gepaard met lewenslesse en motivering om te Toe die aand nader stap, het ons Praise onthou. and Worship gehad wat deur ds. Van Der Walt aangebied is. Dit was ‘n Kan julle nog onthou toe julle op die belewenis op sy eie! Om rustigheid graad 8-kamp moes gaan? Die vrees oor almal te bring, was al wat elkeen was duidelik sigbaar op ons gesigte, van ons na daardie lang dag nodig want daar was ‘n onbekende gehad het. ervaring wat vir ons gewag het, ‘n ervaring met ons leerlingraad. Wat kan ek sê? Die kamp was weer- eens ‘n sukses en met al die onder- 2019 se graad 8-groep was die eerste wysers en leerlingraadslede was dit groep waar die motivering onder die meer as nét sukses. Ons het in al die klompie sterk was. Ek het nog harte van ons graad 8’s ingekruip en nooit ‘n kamp soos hierdie een beleef hulle elkeen in ons harte. en gesien hoe elke persoon ‘n ander dra en uithou tot die einde nie. Ek het iets op die kamp beleef wat my siening oor die toekoms verand- Ek, as Moederhen, kon die blydskap op er het. Ek het tot die besef gekom: Jy elke liewe welpie se gesig sien; dit was is nie hier vir ‘n lang tyd nie, maar jy ‘n belewenis! is hier vir genoeg tyd om ‘n verskil in iemand jonger of ouer as jy, se le- Die oomblik toe almal op die wens, te maak. kampterrein opgedaag het, het ons dadelik aan die werk gespring met die Dit is net ‘n jammerte dat ons nie bekendstelling van die graad 8’s aan weer volgende jaar kan bly om te kan ons instrukteurs. sien hoe ons welpies in volwaardige Grensies floreer het nie… Vrees was maar nog sigbaar op van ons welpies se gesiggies, maar dit het vin- nig verdwyn. Die dag het aan die gang gekom en die gelag en spanwerk was iets om te onthou. 8