Lourier Eerste Uitgawe 2019 Lourier Eerste Uitgawe PDF 2019 | Page 23

AKADEMIE TOPTIEN Deur Tanika Thiart Uit die talle verskillende pilare wat die skool opgebou is, is akade- mie een van ons sterk punte. Elke kwartaal verras ons leerders al- mal met hulle uitstekende akademiese presta- sies. Ons sien gereeld by ons Akad- emiese en jaarlikse prysuitdeling hoe ons leerders pryse ontvang. Daar is natuurlik harde werk en toewyding wat agter hierdie prestasies lê en dit verg baie aan- dag. Ons skool se akademie is ons trots en is iets waarop ons almal moet fokus. Die volgende leerders is die top- drie presteerders van elke graad vir die einde van 2018: Graad 8: Wian Jonker (eerste), Jason Botha (tweede) en Sonja Adlam (derde). Graad 9: Deandré Jacobs (eerste), Martin Louw (tweede) en Daniel Janse van Rensburg (derde). 22 Graad 10: Francois Roberts (eerste), Mia Brettell (tweede) en Christa Nagel (derde). Graad 11: Ryno Owen (eerste), Daniël Matthee (tweede) en Anya MacKenzie (derde). Ons wens bogenoemde leerd- ers geluk asook die res van ons hardwerkende leerders. Laat ons bou!